Die boek van Ester (eBook, EPUB)

Die boek van Ester (eBook, EPUB) - Wilna Adriaanse
Dein klimafreundliches eBook steht für dich als EPUB Format nach dem Kaufprozess per Download bereit.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

15,99 €*

ISBN-13:
9780624051800
Veröffentl:
2011
Seiten:
512
Autor:
Wilna Adriaanse
eBook Format:
EPUB
eBook-Typ:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung
As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom, en het sy in ‘n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is ‘n magtige wapen. Sy is die dogter van Leon Green, ‘n Jood wat as jong man Suid Afrika toe gekom het en later een van die suksesvolste redakteurs van ‘n dagblad in die land geword het. Alles wat sy geleer het en alles waarin sy geglo het, word egter in een aand omvergewerp toe haar ouers buite hulle huis doodgeskiet word deur lede wat ‘n sindikaat wat deur Leon se koerant ondersoek is. Ester pak na die begrafnis haar tasse en trek Londen toe waar sy ‘n vryskut mode-fotograaf word. Sy verander haar klere, haar haarstyl en haar leefwyse en beplan om nie weer haar voete op die Afrika kontinent te sit nie. Twee jaar nadat sy die land verlaat het, bevind sy haar egter terug in Suid-Afrika vir ‘n mode-artikel wat in die Laeveld geskiet word. Hier ontmoet sy vir Samuel McGreggor, ‘n veearts van beroep, maar ook betrokke by ‘n verskeidenheid bewaringsorganisasies. Hy is ‘n gewilde spreker by kongresse en is raadgewer vir heelwat regerings- en nie-organisasies oor die onderwerp van bewaring. Hy is uitgesproke teen groot korporasies wat ekologies en humanitêr stompsinnig is en net na die balansstaat van hulle maatskappye kyk en regeringsamptenare wat hulle self verryk deur te maak of hulle nie bewus is van sekere vergrype wat aan die gang is nie. Samuel is onlosmaaklik deel van die kontinent en glo dat daar genoeg mense is wat ‘n verskil wil maak. Wanneer Ester hom leer ken, beskuldig sy hom daarvan dat hy naïef is en nie wil sien dat hy met ‘n hopelose poging besig is nie. Terselfdertyd fassineer sy geloof in die proses waarmee hy besig is haar en kan sy nie help om haar eie verbondenheid met hierdie land en sy mense te evalueer nie. Haar Joodse herkoms herken en verstaan die onlosmaaklike verbondenheid aan ‘n landstreek wat hard op sy inwoners is. Die pad wat sy moet loop om by aanvaarding uit te kom, is nie so maklik nie en in die proses verklaar sy eers oorlog teen ‘n kontinent en sy mense, haar ouers en broer en teen ‘n man wat nie wil aanvaar dat hy met ‘n verlore saak besig is nie. Maar Afrika is rooi grond word ook nie maklik uit ‘n mens se skoene geskud nie.
Kurzbeschreibung
Alles wat Ester Green geleer het en alles waarin sy geglo het, word egter in een aand omvergewerp toe haar ouers buite hulle huis doodgeskiet word deur lede wat ‘n sindikaat wat deur Leon se koerant ondersoek is. Ester pak na die begrafnis haar tasse en trek Londen toe waar sy ‘n vryskut mode-fotograaf word. Sy verander haar klere, haar haarstyl en haar leefwyse en beplan om nie weer haar voete op die Afrika kontinent te sit nie. Twee jaar nadat sy die land verlaat het, bevind sy haar egter terug in Suid-Afrika vir ‘n mode-artikel wat in die Laeveld geskiet word.

ePUB Typ

Reflowable ePUB: Sind dynamische eBooks, die auf unterschiedlichen Geräten und Bildschirmgrößen lesbar sind. Diese Art von ePUB passt sich an die Größe und Auflösung des Bildschirms an, auf dem sie gelesen wird. Der Text wird automatisch umgebrochen, um eine optimale Lesbarkeit zu gewährleisten. Reflowable ePUBs eignen sich am besten für Texte, die keine festgelegte Struktur oder ein festes Layout erfordern, wie z. B. Romane oder Bücher mit hauptsächlich textbasierten Inhalten.

Fixed Layout ePUB: Sind E-Books mit einem festen Layout, das auf dem Seitenlayout eines gedruckten Buches basiert. Diese Art von ePUB eignet sich am besten für eBooks, die Bilder, Grafiken oder Tabellen enthalten, die in einem bestimmten Layout angezeigt werden müssen. Fixed Layout ePUBs sind ideal für Comics, Kinderbücher, Kochbücher und Bildbände.

Interactive ePUB: Sind eBooks, die über interaktive Elemente wie Audio, Video, Animationen, Hyperlinks und andere Multimedia-Elemente verfügen. Diese Art von ePUBs ist am besten für Bildungsbücher, Lehrbücher und andere Lernmaterialien geeignet, die interaktive Elemente enthalten, um das Lernen zu verbessern. Es kann sein, dass einige Lesegeräte oder eBook-Reader möglicherweise nicht alle Arten von ePUB-Dateien unterstützen.


 

 

Schlagwörter zu:

Die boek van Ester von Wilna Adriaanse mit der ISBN: 9780624051800

, eBooks-Center


 

 

For legal reasons, the eBook download can only be delivered in countries with a billing address as follow

Der eBook-Download kann aus rechtlichen Gründen nur in Ländern mit den folgenden Rechnungsadressen ausgeliefert werden:

 BG BE AT EE DK CZ CH DE CY HU HR GR FR FI ES LT LI IT IE NL MT LU LV SE RO PT PL SK SI


 

 

Kunden Rezensionen zu Die boek van Ester von Wilna Adriaanse | eBook

Zu diesem eBook Titel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfe anderen Besuchern und verfasse selbst eine Rezension.


 

 


Kunden, die: "Die boek van Ester" (EPUB) von Wilna Adriaanse als eBook gekauft haben,

interessierten sich auch für die folgenden eBooks: