’n Engel in die hoenderhok (eBook, EPUB)

’n Engel in die hoenderhok (eBook, EPUB) - Gerda Taljaard
Dein klimafreundliches eBook steht für dich als EPUB Format nach dem Kaufprozess per Download bereit.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

13,99 €*

ISBN-13:
9780624051039
Veröffentl:
2011
Seiten:
216
Autor:
Gerda Taljaard
eBook Format:
EPUB
eBook-Typ:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung
Dit is die jare sewentig en saam met bittersoet popdeuntjies en Springbokradio-vervolgverhale sak ’n donker wolk oor die land. Die hoogbloei van apartheid en die grensoorlog vind ook weerklank in die Besters se huis in Pretoria, waar Helena Bester starend in die donker lê en luister na hoe haar ouma roggelend snork en onsamehangend mompel. Soms moet Helena met stinksalf die pyne uit haar ouma se lyf help vryf, maar vir die groter verdriet van hierdie gesin is daar geen voor die hand liggende kuur nie. En dit is daarom dat Helena elke kort-kort met haar sakkie snygoed in die badkamer verdwyn. Wanneer die brandpyn in haar dy opskiet en sy die warm bloed teen haar been voel afloop, slegs dan voel dit vir haar asof sy beheer kry oor die chaos wat dreig om haar te oorweldig. Helena veg teen die verswelgende oortuiging dat sy na haar pa aard, dat sy van al vyf hulle kinders die meeste na haar dronklap-, chauvinsitiese polisieman-pa aard. En nadat sy een nag moes aanhoor hoe haar pa haar broer met die vuis toetakel omdat hy nie na wense op die rugbyveld presteer het nie, gaan haal sy die rewolwer waar sy dit weggesteek het. Daardie rewolwer wat haar pa oënskynlik in ’n dronk waas aan haar gegee het. Sy voel die koel, swart staal en loop in die donker gang na haar pa-hulle se slaapkamer. ’n Oomblik lank dink sy nog aan die mooi man wat sy eendag by ’n lamppaal sien staan het, die engel wat haar enkele mooi droom lewend hou, en stoot dan die kamerdeur oop … Gerda Taljaard se debuutroman, ’n tragikomedie wat die leser dompel in ’n maalkolk van wanhoop en byna waansinnige humor, gaan oor die selfverwesenliking van ’n jong vrou. Op ’n verbluffende wyse wys Taljaard aan haar lesers dat die lewe so verskriklik en terselfdertyd so mooi kan wees.
Kurzbeschreibung
Dit is die jare sewentig en saam met bittersoet popdeuntjies en Springbokradio-vervolgverhale sak ’n donker wolk oor die Besters se huis in Pretoria waar Helena Bester haarself moet vind. Hierdie tragikomedie dompel jou in ’n maalkolk van wanhoop en byna waansinnige humor, maar wys ook hoe verskriklik én hoe mooi die lewe kan wees.

ePUB Typ

Reflowable ePUB: Sind dynamische eBooks, die auf unterschiedlichen Geräten und Bildschirmgrößen lesbar sind. Diese Art von ePUB passt sich an die Größe und Auflösung des Bildschirms an, auf dem sie gelesen wird. Der Text wird automatisch umgebrochen, um eine optimale Lesbarkeit zu gewährleisten. Reflowable ePUBs eignen sich am besten für Texte, die keine festgelegte Struktur oder ein festes Layout erfordern, wie z. B. Romane oder Bücher mit hauptsächlich textbasierten Inhalten.

Fixed Layout ePUB: Sind E-Books mit einem festen Layout, das auf dem Seitenlayout eines gedruckten Buches basiert. Diese Art von ePUB eignet sich am besten für eBooks, die Bilder, Grafiken oder Tabellen enthalten, die in einem bestimmten Layout angezeigt werden müssen. Fixed Layout ePUBs sind ideal für Comics, Kinderbücher, Kochbücher und Bildbände.

Interactive ePUB: Sind eBooks, die über interaktive Elemente wie Audio, Video, Animationen, Hyperlinks und andere Multimedia-Elemente verfügen. Diese Art von ePUBs ist am besten für Bildungsbücher, Lehrbücher und andere Lernmaterialien geeignet, die interaktive Elemente enthalten, um das Lernen zu verbessern. Es kann sein, dass einige Lesegeräte oder eBook-Reader möglicherweise nicht alle Arten von ePUB-Dateien unterstützen.


 

 

Schlagwörter zu:

’n Engel in die hoenderhok von Gerda Taljaard mit der ISBN: 9780624051039

, eBooks-Center


 

 

For legal reasons, the eBook download can only be delivered in countries with a billing address as follow

Der eBook-Download kann aus rechtlichen Gründen nur in Ländern mit den folgenden Rechnungsadressen ausgeliefert werden:

 BG BE AT EE DK CZ CH DE CY HU HR GR FR FI ES LT LI IT IE NL MT LU LV SE RO PT PL SK SI


 

 

Kunden Rezensionen zu ’n Engel in die hoenderhok von Gerda Taljaard | eBook

Zu diesem eBook Titel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfe anderen Besuchern und verfasse selbst eine Rezension.


 

 


Kunden, die: "’n Engel in die hoenderhok" (EPUB) von Gerda Taljaard als eBook gekauft haben,

interessierten sich auch für die folgenden eBooks: